Hoe om ‘n rekening oop te maak

Volg die stappe hier onder om om te begin verhandel met Globtrex

STAP 1:

Registrasie

Om ‘n handelsrekening oop te maak, moet jy die registrasie vorm voltooi. Hou in gedagte dat Globtrex slegs kliënte aanvaar wat woon binne die toegelate jurisdiksies, soos aangedui op jou regter kant.

Terwyl jy ‘n handelsrekening registreer by Globtrex sal moet begin deur jou e-posadres in te voer en ‘n wagwoord te skep. Jy sal dan gevra word om jou persoonlike inligting in te vul insluitend jou telefoonnommer, adres en burgerskap. Volgende,sal jy jou belasting en finansiële inligting moet in vul. Kies asseblief die deposito metode wat jy van plan is om die meeste te gebruik, maar dit kan op enige punt verander word. Ten slotte, sal jy nodig het om vrae oor jou handelservaring te beantwoord.

Nadat jy jou registrasie proses voltooi het sal jy ‘n e-pos ontvang wat jou sal toelaat om jou rekening te verifieer.

Klik op die skakel om meer te leer, as jy onseker is oor hoe om die volgende vrae te beantwoord:

REGISTREER

Aanvaarde Jurisdiksies

  • Oostenryk
  • Bulgarye
  • Kroasië
  • Ciprus
  • Tsjeggiese Republiek
  • Denemarke
  • Estland
  • Finland
  • Frankryk
  • Duitsland
  • Griekeland
  • Hongarye
  • Ysland
  • Ierland
  • Italië
  • Letland
  • Liechtenstein
  • Litaue
  • Luxemburg
  • Nederland
  • Portugal
  • Roemenië
  • Slowakye
  • Slowenië
  • Spanje
  • Swede
  • Malta
STAP 2:

Verifikasie Dokumente

Nadat u die registrasieproses voltooi het, sal u verifikasie dokumente moet indien met een van die onderstaande opsies:

Verifikasiesentrum

U kan ook u verifikasiedokumente in u kliëntsone oplaai deur op die opsie Oplaai van dokumente in die Dashboard-menu aan die linkerkant te klik.

KLIENTSONE

Video Verifikasie

Om Video Verifikasie te voltooi, moet u Skype op u rekenaar of selfoon hê, as ook ‘n kamera op die gekose toestel.
Kyk na die instruksie video. Beskikbaar weekdae van 9:00 tot 17:00 CET.

BEGIN OPROEP

E-pos Verifikasie

Om die e-pos verifikasie proses te voltooi, sal u die nodige verifikasie dokumente moet skandeer en aan ons span indien by document@globtrex.com.

DIEN DOKUMENTE IN

Kyk asseblief na die dokunte hier onder:

Bewys van Identifikasie
Bewys van verblyf
Bykomende dokumente
Kliente wat buite die land van burgerskap woon
Dokumente vir Italiaanse kliente
STAP 3:

Deposito

Alhoewel dit moontlik is om ‘n deposito voor die einde van die twee vorige stappe te maak, is dit nie nodig nie. Let asseblief daarop dat indien jy besluit om ‘n deposito te maak voor die registrasie of verifikasie proses voltooi is, jou fondse dalk nie dadelik in jou rekening sal verskyn nie. Jy sal ook 15 dae hê om die proses te voltooi, anders sal jou deposito outomaties terugbetaal word. U is vry om u kapitaal enige tyd te onttrek en u moet die fondse binne 5-7 werksdae ontvang.

DEPOSITO

Kontroleer die beskikbare deposito opsies hier onder:

Krediet Kaart

Aanvaarde Krediet Kaarte: Visa, MasterCard en Meastro

Minimum Deposito: $100/100€

Maksimum Deposito: Geen

Verwerkingstyd: Onmiddelik

Neteller Oordrag

Minimum Deposito: $100/100€

Maksimum Deposito: tot $70,000/70,000€

Verwerkingstyd: tot 1 werksdag

Skrill Betaling

Minimum Deposito: $100/100€

Maksimum Deposito: tot $70,000/70,000€

Verwerkingstyd: tot 1 werksdag

 

Skype
Risiko Waarskuwing: Die verkoop van CFDs is riskant en kan lei tot die verlies van u belegde kapitaal. 79% van kleinbeleggersrekeninge verloor geld wanneer CFDs verhandel word. Maak asseblief seker dat u die betrokke risiko verstaan en nie meer belê as wat u kan bekostig om te verloor nie. Lees die volledige risikobeperkingsverklaring. Globtrex is domein bedryf deur Coverdeal Holdings Bpk, wat deur CySEC gereguleer word, met CIF lisensie nommer 231/14. Gelisensieer deur die Financial Sector Conduct Authority (FSCA) van Suid-Afrika met FSB-lisensienommer 48993.